James Baskett

James Baskett
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1929–48
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Baskett (16 Februarie 1904 – 9 Julie 1948) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Harlem Is Heaven (1932), Policy Man (1938), Revenge of the Zombies (1943), en Song of the South (1946).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search